leermeerklasseSep 5, 2020Aanhouer Wen! Leer Meer Student: Christopher Swart, Graad 10 is al deel van Leer Meer Ekstra Klasse vanaf 2018. Hy is 'n seun met 'n besige rooster,...
leermeerklasseSep 3, 2020IRENE PAIZES WEN!Baie geluk aan ons wenner Irene Paizes! Sy is die gelukkige wenner van die Leer Meer sosiale media kompetisie. Sy het 3 maande se GRATIS...
leermeerklasseAug 22, 2020LEER MEER LEERDERS PRESTEER!Om ekstra wiskunde lesse te neem vereis dissipline en deursettingsvermoë. Nie elke student is lus om na skool, ook nog na aanlyn...
leermeerklasseAug 17, 2020Leer Meer Student: Kayla Branders, Graad 10 😀📚Kayla is al amper 3 jaar deel van Leer Meer Ekstra Klasse. Sy is 'n hardwerkende dogter met baie self dissipline. Dit is hoekom die...
leermeerklasseAug 4, 2020Chanel se Wiskunde punte gaan op met aanlyn klasse!Chanel stap al 'n pad saam met Leer Meer Ekstra Klasse van Graad 8 af. In 2020 moes sy die skuif gemaak na Leer Meer Aanlyn Lesse toe,...
leermeerklasseJul 31, 2020Amoné leer meer aanlyn!Amoné was haar hele Graad 8 jaar by Leer Meer Ekstra Klasse. In haar graad 9-jaar het sy geskuif na Leer Meer Aanlyn Lesse, waar sy die...
leermeerklasseJul 29, 2020CHARL GEE NIE OP!Charl Malgas, 'n graad 9-student, was nie tevrede met sy Wiskunde punte vroeër in die jaar nie. Hy het aangesluit by Leer Meer se...
leermeerklasseJul 28, 2020WEN NOU MET WISKUNDE!Leer Meer Aanlyn Lesse wil vir iemand (in Graad 8 tot 10) 3 MAANDE GRATIS Persoonlike Aanlyn Wiskunde Afrigting gee! Hoe om in te skryf?...
leermeerklasseJul 28, 2020Trots op jou vordering Monty!Monty van der Mescht, 'n graad 8-leerling, is 'n hardwerkende seun wie se punte net aanhou klim met die hulp van Leer Meer Aanlyn...
leermeerklasseApr 22, 2020GRATIS WISKUNDE LESSE NOTA TOT ARTIKEL: Ons wiskunde lesse is nou almal kleurvolle 'powerpoint' aanbiedings en nie meer soos die onderste videos. Die konsep...
leermeerklasseApr 22, 2020BLOOPERS...Ek mag dalk goed wees in Wiskunde, maar ek is definitief nie altyd goed voor kameras nie! Niemand is perfek nie ... Hierdie is om julle...
leermeerklasseApr 21, 2020Dankie aan almal vir hulle "Reviews"!Lees gerus van Leer Meer Ekstra Klasse se "reviews" om te sien wat die ouers & kinders dink van die aanlyn Wiskunde video lesse ....
leermeerklasseOct 24, 2019STERKTE MET JULLE EKSAMENS!Wiskunde gee mens altyd daardie ekstra stressfaktor tydens eksamens en toetse. Dis 'n vak wat jou nagmerries kan gee en jou kan laat...