Wiskunde gee mens altyd daardie ekstra stressfaktor tydens eksamens en toetse. Dis 'n vak wat jou nagmerries kan gee en jou kan laat wens jy is klaar met skool...
Ek weet dat elkeen van my studente goed voorberei het, ek is trots op julle deursettingsvermoë.
Sterkte met julle laaste eksamen vir die jaar!
“ Jy kan ongeag die omstandighede en die uitdagings wat jou in die gesig staar, sukses behaal as jy harder en slimmer werk.”
댓글